BESTEL OP CD

BESTEL

Jy kan programme van die NCPPDSA bestel op CD

Die koste is R83 per CD(R57 + R26 posgeld, BTW ingesluit). 'n Maksimum van 4 onderwerpe per CD word toegelaat.
Vul die vorm hieronder in om navraag te doen of kontak Triple M Productions by 012 998 0883.


Naam*:  
E-pos*:  
Telefoonnommer*:  
Boodskap*:  
Kies CD*:   Program 1 - Die aanvaarding van gestremdheid
Program 2 - Gestremde se ingesteldheid rakende gestremdheid
Program 3 - Gestremdheid en die samelewing
Program 4 - Gestremdheid in die gesinsopset
Program 5 - Gestremdes in die arbeidsmark
Program 6 - Die impak van gehoorverlies - Deel 1
Program 7 - Gestremdes en sport
Program 8 - Gestremdes en liefdeslewe
Program 9 - Gestremdheid agv ‘n ongeluk
Program 10 - Gestremdheid in transito
Program 11 - Gestremdheid as ‘n lewenswyse
Program 12 - Gestremdheid en akademiese uitdagings
Program 13 - Gestremdheid en ideale
Program 14 - Gestremdheid en die hantering van emosies
Program 15 - Gestremdhied en algemene voorkoms en kleredrag
Program 16 - Gestremdes en skone kunste
Program 17 - Gestremdheid en transformasie voor en na `94
Program 18 - Impak van gehoorverlies - Deel 2
Program 19 - Hulpmiddele vir persone met gehoorverlies
Program 20 - Toeganklikheid rakende gehoorverlies
Program 21 - Bestaande dienste vir persone met gehoorverlies
Program 22 - VN Konvensie vir Regte vir mense met gestremdhede
Program 23 - VN Konvensie Art 9: Toeganklikheid
Program 24 - VN Konvensie Art 27: Werkskepping en indiensneming
Program 25 - VN Konvensie Art 24: Opleidingsgeleenthede
Program 26 - VN Konvensie Art 7 Regte van kinders met gestremdhede
Program 27 - Leefwêreld van ‘n blinde
Program 28 - Wie en wat is NCPPDSA
Program 29 - Rabat op invoer van voertuie: Item 460.17/87.03/02/04
Program 30 - Toegang tot strande met voertuie vir erg mobiel gestremdes
Program 31 - Vroueforum vir vroue met gestremdhede
Program 32 - Moeder van kind met spina bifida
Program 33 - NCPPDSA – nuwe kantore en vennote
Program 34 - NCPPDSA – ontwikkelingskantoor
Program 35 - NCPPDSA – kinders met gestremdhede
Program 36 - Toeganklikheid op lughawens – ACSA
Program 37 - Mobiliteit van Mense met gestremdhede op vlugte
Program 38 - Verblyf van mense met gestremdhede in Polokwane
Program 39 - Werk en indiensneming van mense met gestremdhede
Program 40 - Kleinsake ontwikkeling vir mense met gestremdhede
Program 41 - Toer de Kaap - wedren
Program 42 - Gehoor en die uitwerking van geraas op mense
Program 43 - Kinders met gestremdhede [ Round Table projek]
Program 44 - Witskrif oor integrasie van mense in samelewing
Program 45 - Nappy Run [NCPPDSA/Round Table Projek]
Program 46 - Blinde leerder se reg tot toegang
Program 47 - Beroerte en die na-gevolge
Program 48 - Werkplasing vir gestremdes
Program 49 - Wat beteken dit om min of geen funksionele spraak te he nie
Program 50 - Uitruilprogram tussen SA en UK
   


    * - Nodige inligting